Dit is alweer sulke tyd. Die inwoners het vroeg al by die kantoordeur kom vra wanneer word die kersbome opgesit. Daar word geskarrel. Stoordeure is oopgegooi en groot trommels oorlopens toe vol van kersversierings is uitgehaal en aangedra na...
Read More
